Aribtrasie, CSOS en Geskille - Hoe los Trustees en Eienaars probleme regtig op?

25 February 2026 | Francoa Willemse

Episode 4 | In hierdie potgooi sal jy leer:

In hierdie episode gesels ons oor die verskil tussen arbitrasie en mediasie en hoe hierdie dispuutmeganismes gebruik kan word wanneer geskille in 'n regspersoon ontstaan. Ons verduidelik wat elke proses behels, wanneer dit gepas is om dit te gebruik, en hoe dit verskil van formele prosesse soos CSOS of hofoptrede.

Next
Next

Oorlaste in regspersone: Waar trek ons die lyn?