Aribtrasie, CSOS en Geskille - Hoe los Trustees en Eienaars probleme regtig op?
In vandag se episode, Francoa gesels ons oor oorlaste in regspersone - veral die toename in geraas, verkeer en onredelike gedrag. Ons verduidelik wat as 'n oorlas beskou word, watter raamwerke die STSMA en gedragsreëls bied, en hoe trustees prakties en effektief teen oortreders kan optree.